Isaiah 2:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die hoë oë van die mens sal verneder word, en die hoogmoedigheid van die mense sal neergebuig word, en die HERE alleen sal in dié dag hoog wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Die dag kom dat jou hoogmoedigheid en trots jou op die grond sal laat val en die Here alleen verhoog sal word.
Afrikaans 1933/1953 Die hoë oë van die mense sal verneder word, en die hoogheid van die manne neergebuig word; en die HERE alleen sal in die dag verhewe wees.
Afrikaans 1983 Die hoogmoediges sal tot 'n val kom, die selfversekerdes sal verneder word. Op dié dag sal net die Here hoog wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die trotse oë van mense word verneder, die hoogmoed van manne word neergeslaan. Die Here alleen sal verhewe wees op daardie dag.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die hoogmoedige mense sal nie weer trots kan wees nie, hulle sal moet buig voor Hom. Net die Here sal op daardie dag belangrik wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar kom ’n dag waarop die hoogmoediges tot ’n val kom en die verwaandes op hulle plek gesit sal word. Op dié dag sal dit net die Here wees wat geëer word.