Isaiah 19:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Verder sal die wat in fyn vlas werk, en die wat netwerke weef, beskaamd staan.
Afrikaans (NLV) 2011 Die wewers wat vlas en katoen gebruik om te weef, sal geen hoop oorhê nie.
Afrikaans 1933/1953 En die bewerkers van uitgekamde vlas staan beskaamd, en die wewers van wit stowwe.
Afrikaans 1983 Dié wat vlas verwerk, sal nie hulle werk kan doen nie, dié wat die vlas uitkam en weef, sal moed verloor.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dié wat met vlas werk, die wolkammers, staan beskaamd; die wewers word bleek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense wat met vlas werk en wat dit kam om linne te maak, sal niks vlas hê om te kam nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die wewers sal nie vlas of katoen hê om mee te weef of te vleg nie omdat die oeste misluk het.