Isaiah 19:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle sal die riviere ver wegdraai; en die spruite van verdediging sal leeg en verdroog word; die riete en vlae sal verdor.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Nyl se kanale sal sleg ruik. Egipte se waterstrome sal opdroog. Die riete en biesies sal verlep.
Afrikaans 1933/1953 En die strome sal stink; die strome van Egipte sal swak word en uitdroog; riet en biesies sal verwelk.
Afrikaans 1983 Die kanale sal stink, Egipte se waterstrome sal sak en opdroog. Die riete en biesies sal verdroog,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die strome begin stink, die strome van Egipte loop leeg en droog op; die riete en palmiete word swart,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) die waterslote sal stink wanneer daar nie meer water is nie, en wanneer die riete en biesies droog word.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die water in die kanale sal stink soos die riete en die biesies begin opdroog en vrot.