Isaiah 19:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die waters sal uit die see verdwyn, en die rivier sal verwoes en verdroog word.
Afrikaans (NLV) 2011 Die see sal opdroog, die rivier sal leeg word.
Afrikaans 1933/1953 En die waters sal uit die groot waterplas verdwyn, en die rivier sal uitdroog en droog lê.
Afrikaans 1983 Die water van die Nyl sal wegdroog, die rivier sal leeg word en opdroog.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die water sal opraak in die see, die rivier sal opdroog en droog lê.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar sal nie meer water in die Nyl-rivier wees nie,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die water van die Nyl sal minder word totdat dit uiteindelik totaal en al opdroog.