Isaiah 19:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die Egiptenaars sal Ek oorgee in die hand van 'n wrede heer; en 'n wrede koning sal oor hulle heers, spreek die HERE, die HERE van die leërskare.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek gee Egipte oor aan ’n wrede meester, ’n harde koning,” sê die Here, die Here, die Almagtige.
Afrikaans 1933/1953 En Ek sal Egipte oorgee in die hand van 'n harde meester, en 'n strenge koning sal oor hulle heers, spreek die Here HERE van die leërskare.
Afrikaans 1983 Ek sal die Egiptenaars oorgee in die mag van 'n harde regeerder, 'n streng koning sal oor hulle heers, sê die Here die Almagtige, die Koning.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek sal Egipte oorgee in die hand van 'n harde meester; 'n hardvogtige koning sal oor hulle heers. ” Dit is die uitspraak van die Heer, die Here, Heerser oor alle magte.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sal die Egiptenaars vir 'n wrede koning gee, 'n kwaai koning sal oor hulle regeer.” Dit sê die Here, die Here wat oor alles regeer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar Ek sal die Egiptenaars oorgee in die mag van ’n wrede koning, sê die Here die Almagtige.