Isaiah 19:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wat die HERE van die leërskare sal seën deur te sê: Geseënd is my volk Egipte en die werk van my hande Assirië en my erfdeel Israel.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here, die Almagtige, sal sê: “Geseënd is my volk Egipte, geseënd is Assirië wat deur My geskep is, en geseënd is Israel, my eiendom.”
Afrikaans 1933/1953 omdat die HERE van die leërskare hom geseënhet, met die woorde: Geseënd is my volk Egipte en my maaksel Assirië en my erfdeel Israel!
Afrikaans 1983 Die Here die Almagtige sal hulle seën en sê: Geseënd is my volk Egipte, geseënd is Assirië wat deur My geskep is, en geseënd is Israel, my eiendom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here, Heerser oor alle magte, sal hulle seën deur te sê: “Geseënd is my volk Egipte, ook Assirië, my handewerk, en my eiendom, Israel.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here wat oor alles regeer, sal hulle seën en sê: “Dit sal goed gaan met my volk Egipte, dit sal goed gaan met Assirië wat Ek gemaak het, dit sal goed gaan met Israel wat aan My behoort.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here die Almagtige sal hulle seën en sê: Geseënd is julle, Egipte wat my volk is, geseënd is julle, Assirië wat Ek gemaak het, en geseënd is Israel wat my eiendom is.