Isaiah 19:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) In dié dag sal Egipte wees soos met vroue, en dit sal verskrik en vrees wees vanweë die handgeskud van die HERE van die leërskare wat Hy daaroor skud.
Afrikaans (NLV) 2011 Daardie dag sal die Egiptenaars so swak soos vroue wees. Hulle sal wegkruip van vrees wanneer die Here, die Almagtige, sy vuis teen hulle optel.
Afrikaans 1933/1953 In die dag sal die Egiptenaars wees soos die vroue: hulle sal bewe en vrees vir die handgeswaai van die HERE van die leërskare wat Hy teen hulle swaai.
Afrikaans 1983 Daardie dag sal die Egiptenaars soos vrouens wees. Egipte sal bewe van angs wanneer hulle sien dat die Here die Almagtige sy hand teen hulle optel om hulle te straf.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Op daardie dag sal Egipte wees soos vroue. Hulle sal sidder en beef vir die opgeligte hand van die Here, Heerser oor alle magte, wat Hy oor Egipte laat gaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Eendag sal die Egiptenaars so bang wees soos vroue. Hulle sal skrik en bewe wanneer die Here begin om hulle te straf, die Here wat oor alles regeer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar kom ’n tyd dat die Egiptenaars so swak sal wees soos die swakstes. Hulle sal bewe van angs as hulle sien dat die Here besluit het om teen hulle op te tree en hulle te straf.