Isaiah 19:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle sal gebreek word in die doel daarvan, almal wat sluise en damme maak vir visse. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle sal afgehaal wees. Die loonarbeiders sal siek wees van bekommernis. |
| Afrikaans 1933/1953 | En sy steunpilare word verbrysel; almal wat vir loon werk, sielsbedroef. |
| Afrikaans 1983 | Egipte se wewers sal platgeslaan wees, al sy loonarbeiders sal bekommerd wees. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die land se wewers is verpletter; almal wat vir 'n loon werk, is diep terneergedruk. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense wat lappe weef om klere te maak, sal net daar sit, die mense wat moet werk om geld te kry, sal niks hê nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Almal wat met hierdie materiaal werk, sal stomgeslaan wees oor hulle lot. |