Isaiah 18:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wee die land wat oorskadu met vlerke, wat anderkant die riviere van Ethiopië is.
Afrikaans (NLV) 2011 Verwoesting wag vir die land langs die riviere van Etiopië, die land van sprinkane.
Afrikaans 1933/1953 Wee die land van vlerkgegons wat anderkant die riviere van Kus lê;
Afrikaans 1983 Ellende wag vir die land met die insekteplae, die land aan die riviere van Kus!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wee die land met die gevleuelde bote, anderkant die riviere van Kus,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit sal sleg gaan met die land waar daar so baie insekte is, daar by die riviere in die land Kus.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar wag swaarkry op die land wat aan die voet van die Nyl lê, die land vol insekplae.