Isaiah 17:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) In dié dag sal 'n man na sy Maker kyk, en sy oë sal op die Heilige van Israel gerig wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Dan eers sal mense weer aan hulle Skepper dink en respek kry vir die Heilige Een van Israel.
Afrikaans 1933/1953 In die dag sal die mens kyk na sy Maker, en sy oë sal sien op die Heilige van Israel;
Afrikaans 1983 Daardie dag sal die mens weer sy hoop op sy Maker vestig, sy hulp van die Heilige van Israel verwag.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Op daardie dag sal die mens opkyk na sy Maker; sy oë sal gerig wees op die Heilige van Israel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daardie dag sal die mense kyk na die God wat hulle gemaak het, hulle sal vir die Heilige God van Israel vra om hulle te help.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Op daardie dag sal die mense weer hulp gaan soek by die Here wat hulle gemaak het, en respek hê vir die heilige God van Israel.