Isaiah 17:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En in dié dag sal dit gebeur dat die heerlikheid van Jakob dun word en die vet van sy vlees maer word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “In daardie dag sal Israel verneder word. Armoede sal die land oorneem. |
| Afrikaans 1933/1953 | En in die dag sal die heerlikheid van Jakob gering word, en die vet van sy vlees sal wegteer. |
| Afrikaans 1983 | Daardie dag sal Jakob se mag onbeduidend word en sy voorspoed sal verdwyn. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Op daardie dag sal die luister van Jakob vervaag; sy vet aan sy liggaam sal verdwyn. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daardie dag sal die mense van Israel nie meer sterk wees nie, hulle sal swak en arm wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daardie dag sal Israel se mag tot niet gaan en sy rykdom sal in armoede verander. |