Isaiah 17:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die stede van Aroër is verlate; hulle sal wees vir kleinvee wat gaan lê, en niemand sal hulle verskrik nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die dorpe van Aroër sal verlate word. Skape sal in die strate wei. Hulle sal daar lê sonder om bang te wees dat iemand hulle opjaag. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die stede Aroër sal verlate wees; vir die troppe vee sal hulle wees wat daar sal lê sonder dat iemand hulle skrikmaak. |
| Afrikaans 1983 | Die buitedorpe van Aroër sal verlate lê, daar sal net kleinvee wees. Hulle sal daar lê en niemand sal hulle opjaag nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die dorpe by Aroër is verlate – aan veekuddes sal dit behoort. Hulle sal daar gaan lê, en niemand sal hulle opjaag nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense sal weggaan uit die stede by Aroër. Skape en bokke sal in die stede lê en rus, en niemand sal hulle skrikmaak nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die dorpies van Aroër sal so verlate wees dat die kleinvee daar sal gaan lê en rus sonder dat iemand hulle verwilder. |