Isaiah 17:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die las van Damaskus. Kyk, Damaskus is weggeneem om 'n stad te wees, en dit sal 'n puinhope wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Hierdie boodskap het na my gekom oor Damaskus, hoofstad van Aram: “Kyk, Damaskus gaan verdwyn! Dit gaan ’n puinhoop word.
Afrikaans 1933/1953 Godspraak oor Damaskus. Kyk, Damaskus word weggeneem, sodat dit geen stad meer is nie, maar dit sal 'n vervalle puinhoop word.
Afrikaans 1983 'n Uitspraak van die Here teen Damaskus: Damaskus gaan ophou om 'n stad te wees, hy word 'n puinhoop.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Profesie oor Damaskus. “Kyk, Damaskus gaan ophou om 'n stad te wees, dit gaan 'n vervalle puinhoop word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here was kwaad vir die mense van die stad Damaskus. Hy het gesê Damaskus sal verdwyn, dit sal nie meer 'n stad wees nie, dit sal net 'n hoop klippe wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here se boodskap om Damaskus se straf aan te kondig: Damaskus gaan ophou om ’n stad te wees; al wat van die stad gaan oorbly, is ’n puinhoop.