Isaiah 16:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom sal Moab huil oor Moab, almal sal huil; oor die fondamente van Kir-Hareset sal julle treur; sekerlik is hulle getref. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die hele land Moab huil. Ja, julle mense van Moab, huil oor die rosyntjiekoeke van Kir-Geres. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom sal Moab oor Moab huil, almal saam huil; oor die druiwekoeke van Kir-Har,set sal julle sug, heeltemal verslae. |
| Afrikaans 1983 | Daarom huil Moab nou oor Moab, hulle huil almal, hulle kerm verslae oor die rosyntjiekoeke van Kir-Geres, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarom weeklaag Moab oor Moab, hulle almal weeklaag. Oor die saamgeperste rosyne van Kir-Geres kla julle, heeltemal verslae; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom huil die een Moabiet oor die ander een, hulle almal huil, hulle is moedeloos, hulle huil oor die rosyntjies van die stad Kir-Geres, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarom huil al die Moabiete oor wat met die land gebeur het. Hulle huil van verslaentheid as hulle besef dat die lekkernye van Kir-Geres iets van die verlede is. |