Isaiah 16:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is die woord wat die HERE van toe af oor Moab gespreek het.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here het dit lankal al oor Moab gesê.
Afrikaans 1933/1953 Dit is die woord wat die HERE tevore teen Moab gespreek het.
Afrikaans 1983 Dit is wat die Here vantevore oor Moab gesê het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit is die woord wat die Here vroeër teen Moab uitgespreek het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is wat die Here voorheen oor Moab gesê het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het al vantevore hierdie dinge van Moab gesê.