Isaiah 16:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Stuur die lam na die owerste van die land van Sela af na die woestyn, na die berg van die dogter van Sion.
Afrikaans (NLV) 2011 Vlugtelinge uit Moab stuur uit Sela in die woestyn lammers na Jerusalem om die koning van Juda se guns te wen.
Afrikaans 1933/1953 Stuur die lammers van die regeerder van die land uit die rotsstreek weg na die woestyn, na die berg van die dogter van Sion.
Afrikaans 1983 Stuur uit Sela in die woestyn na Sionsberg toe lammers vir die regeerder van die land,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Stuur ramlammers van die regeerder van die land uit Sela deur die woestyn na die berg van die dogter van Sion.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Moabiete, julle moet vir die koning van die land Juda 'n skaap-ram stuur, julle moet dit uit Sela in die woestyn na Sionsberg stuur.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die vlugtelinge by Sela in die woestyn stuur lammers Jerusalem toe as ’n teken van onderdanigheid aan die koning van Juda.