Isaiah 15:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom sal hulle die oorvloed wat hulle gekry het en wat hulle weggelê het, wegdra na die spruit van die wilgerbome.
Afrikaans (NLV) 2011 Die vlugtelinge is so desperaat dat hulle net die besittings saamvat wat hulle kan dra. Hulle vlug oor die Wilgerspruit.
Afrikaans 1933/1953 Daarom gaan hulle die oorwins wat hulle gemaak het, en hulle voorraad, oor die Wilgerspruit dra.
Afrikaans 1983 Die Moabiete vat wat hulle gespaar en opgegaar het, en dra dit oor Wilgerspruit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarom, wat hulle gespaar het, wat weggesit is, dit dra hulle oor die Wilgerspruit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom vat die Moabiete al hulle goed en dra dit oor die Populier-rivier.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die desperate vlugtelinge probeer om met soveel besittings as wat hulle kan oor die Wilgerspruit te kom.