Isaiah 14:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die hele aarde rus en is stil; hulle breek uit in gejubel.
Afrikaans (NLV) 2011 Nou is die hele aarde rustig en stil. Die mense kan weer sing.
Afrikaans 1933/1953 Die hele aarde rus, is stil; hulle breek uit in jubel.
Afrikaans 1983 Die hele aarde het nou rus en vrede, sy inwoners juig en sing.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die hele aarde beleef rus en kalmte, mense breek uit in jubelkrete.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar nou rus die hele aarde, daar is vrede, al die mense begin sing.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar daardie tyd is verby. Daar is weer rus en vrede in die wêreld; die mense sing selfs weer.