Isaiah 14:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy wat die volk in toorn geslaan het met 'n voortdurende hou, Hy wat die nasies in toorn regeer het, word vervolg, en niemand verhinder nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy het mense vervolg en hulle aanhou slaan sonder om op te hou. In jou woede het jy nasies onderwerp met genadelose aggressie. |
| Afrikaans 1933/1953 | wat die volke verwoes het in grimmigheid met slaan sonder ophou, wat in toorn oor die nasies geheers het met 'n agtervolging sonder verskoning. |
| Afrikaans 1983 | Die verdrukker het in sy gramskap volke getref met straf wat nie opgehou het nie, hy het in sy toorn nasies vertrap, hulle sonder medelye agtervolg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | wat volke in gramskap geslaan het met slae sonder ophou, wat nasies in toorn vertrap het met vervolging sonder om terug te hou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die koning van Babel het kwaad geword en hy het volke geslaan, hy het dit weer en weer gedoen, hy het kwaad geword en op volke getrap, hy was nie jammer vir hulle nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het die volke wat hulle oorgeneem het, sonder ophou vervolg en hulle genadeloos laat swaarkry. Hulle het geen perke geken nie. |