Isaiah 14:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die HERE het die staf van die goddelose en die septer van die owerstes verbreek.
Afrikaans (NLV) 2011 Want die Here het jou bose mag verpletter en jou regering laat val.
Afrikaans 1933/1953 Die HERE het die stok van die goddelose verbreek, die staf van die heersers,
Afrikaans 1983 Die Here het die heerskappy van die goddeloses verbreek, die mag van die oorheersers.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here het die stok van goddeloses gebreek, die staf van die heersers,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het die stok gebreek van die slegte mense wat regeer het oor ons.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het jou bose mag gebreek en ’n einde gemaak aan die mag van die wreedaards wat jy aangestel het.