Isaiah 14:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | dat jy hierdie spreekwoord teen die koning van Babel moet opneem en sê: Hoe het die verdrukker opgehou! die goue stad het opgehou! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | sal jy die koning van Babel spot. Jy sal sê: “Die magtige is vernietig. Ja, sy astrantheid het opgehou. |
| Afrikaans 1933/1953 | dan sal jy hierdie spotlied aanhef oor die koning van Babel en sê: Hoe het die drywer nou opgehou, opgehou die verdrukking! |
| Afrikaans 1983 | sal jy hierdie spotlied oor die koning van Babel sing: Die verdrukker se einde het gekom, die lyding wat hy veroorsaak het, is op 'n end. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | sal jy hierdie spotlied sing oor die koning van Babilonië. Jy sal sê: “Hoe het die verdrukker tot 'n einde gekom, die verdrukking opgehou! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | dan moet julle die koning van Babel spot. Julle moet hierdie lied sing en sê: “Die man wat ons verdruk het, sal nou sterf, ons sal nie meer swaarkry nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | sal julle hierdie spotlied oor die koning van Babel sing: En toe, verdrukker, nou is dit verby met jou! Jou dae as tiran is getel. |