Isaiah 14:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dit sal gebeur op die dag dat die HERE jou rus sal gee van jou droefheid en van jou vrees en van die harde slawerny waarin jy gedien is, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In daardie wonderlike dag as die Here sy volk laat rus van lyding, verwarring en wrede slawerny, |
| Afrikaans 1933/1953 | En op die dag as die HERE jou rus gee van jou smart en van jou onrus en van die harde diensbaarheid waarmee hulle jou laat dien het, |
| Afrikaans 1983 | Die dag wanneer die Here vir jou rus gee van jou lyding en jou verdrukking en van die slawewerk wat jy moes doen, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En dan, die dag wanneer die Here jou rus gee van jou swaarkry en jou onrus, en van die harde arbeid wat jou opgelê is, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Israeliete, julle sal nie meer swaarkry en soos slawe vir ander mense moet werk nie. Die Here sal julle swaarkry laat ophou. Wanneer dit gebeur, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wanneer die Here julle van al die lyding, ellende en harde dwangarbeid verlos, |