Isaiah 14:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | In die jaar wat koning Agas gesterf het, was hierdie las. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hierdie boodskap het ek gekry in die jaar wat koning Agas dood is: |
| Afrikaans 1933/1953 | In die sterfjaar van koning Agas het hierdie Godspraak uitgegaan. |
| Afrikaans 1983 | In die jaar van koning Agas se dood is hierdie uitspraak gemaak: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In die sterfjaar van koning Agas is hierdie profesie ontvang: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here is kwaad vir die Filistyne. Dit was in die jaar toe koning Agas gesterf het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hierdie uitspraak kom uit die jaar toe koning Agas dood is: |