Isaiah 14:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want die HERE van die leërskare het dit voorgeneem, en wie sal dit vernietig? en sy hand is uitgestrek, en wie sal dit terugdraai? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here, die Almagtige, het besluit, en wie sal sy planne kan verander? Wanneer sy hand beweeg, wie kan dit terugbring?” |
| Afrikaans 1933/1953 | want die HERE van die leërskare het dit besluit -- wie sal dit kan verydel? En sy hand is uitgestrek -- wie sal dit kan afkeer? |
| Afrikaans 1983 | Die Here die Almagtige het dit besluit; wie sal dit kan verydel? Sy hand is uitgesteek; wie sal die oordeel kan afweer? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ja, die Here, Heerser oor alle magte, het besluit – wie kan dit verydel? Sy hand is uitgestrek – wie kan dit afweer? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, die Here wat oor alles regeer, het besluit, en Hy sal doen wat Hy wil doen, en niemand kan Hom stop nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wie kan die Here die Almagtige se planne in die wiele ry? Daar is niks of niemand wat Hom kan keer wanneer Hy besluit het om te straf nie. |