Isaiah 14:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is die voorneme wat oor die hele aarde besluit is: en dit is die hand wat uitgestrek is oor al die nasies. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ek het ’n plan vir die hele wêreld, want my mag geld oor alle nasies. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit is die besluit wat geneem is oor die hele aarde, en dit is die hand wat uitgestrek is oor al die nasies; |
| Afrikaans 1983 | Dit is die besluit wat vir die hele aarde geneem is, my hand is klaar uitgesteek teen al die nasies om hulle te oordeel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is die besluit wat oor die hele aarde geneem is; en dit is die hand wat uitgestrek is oor al die nasies. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is wat die Here besluit het oor die hele aarde, dit is wat Hy sal doen met al die volke. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het my planne gereed om die nasies van die wêreld te straf en Ek staan gereed om dit uit te voer. |