Isaiah 14:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die HERE van die leërskare het gesweer en gesê: Waarlik, soos Ek gedink het, so sal dit gebeur; en soos Ek my voorgeneem het, so sal dit bly staan:
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here, die Almagtige, het gesweer: “Dit sal gebeur soos Ek dit beplan het, volgens my doel.
Afrikaans 1933/1953 Die HERE van die leërskare het gesweer en gesê: Waarlik, soos Ek gedink het, so gebeur dit; en soos Ek besluit het, kom dit tot stand:
Afrikaans 1983 Die Here die Almagtige het 'n eed afgelê: Soos Ek My voorgeneem het, so sal dit wees, wat Ek besluit het, sal gebeur.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here, Heerser oor alle magte, het 'n eed afgelê met dié woorde: “Soos Ek iets bedink, so sal dit gebeur; soos Ek beplan, kom dit tot stand:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here wat oor alles regeer, het gesê: “Ek belowe, en alles wat Ek wil doen, sal gebeur. Dit sal wees soos Ek besluit het:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here die Almagtige het die volgende eed afgelê: Al my planne sal uitgevoer word net soos Ek My dit voorgeneem het.