Isaiah 14:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Ek sal dit 'n besitting maak vir die bitterbas en waterpoele; en Ek sal dit wegvee met die bees van verwoesting, spreek die HERE van die leërskare.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek maak Babilon verlate, ’n land vir ystervarke, vol moerasse en vleie. Met ’n besem van vernietiging vee Ek die land uit. Ek, die Here, die Almagtige, het so gesê!”
Afrikaans 1933/1953 En Ek sal dit 'n besitting maak van krimpvarkies en tot waterplasse; en Ek sal dit wegvee met die besem van verdelging, spreek die HERE van die leërskare.
Afrikaans 1983 Ek maak sy land 'n blyplek vir uile, 'n rietmoeras. Ek vee Babel weg met 'n besem wat verwoes, sê die Here die Almagtige.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Ek maak van Babel waterryke vleilande, die domein van uile. Ek sal haar wegvee met 'n besem wat verdelg.” Dit is die uitspraak van die Here, Heerser oor alle magte.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sal Babel 'n plek maak waar net uile woon, dit sal 'n riet-moeras wees. Ek vee Babel weg met 'n besem wat alles verwoes.” Die Here wat oor alles regeer, het dit gesê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek sal Babel in ’n moeras verander. Net die uile sal daar wil bly, want Ek gaan hierdie stad met ’n besem wegvee totdat daar niks oorbly nie, sê die Here die Almagtige.