Isaiah 14:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Al die konings van die nasies, hulle almal, lê in heerlikheid, elkeen in sy eie huis.
Afrikaans (NLV) 2011 “Al die konings van die nasies is met eer begrawe, elkeen in sy eie graf.
Afrikaans 1933/1953 Al die konings van die nasies, hulle almal rus met eer, elkeen in sy huis;
Afrikaans 1983 Al die konings van die nasies is met eer begrawe, elkeen in sy eie graf.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Al die konings van die nasies, hulle almal, rus eervol, elkeen in sy eie tuiste.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Al die konings van die volke is netjies begrawe, elkeen in sy graf,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Al die ander konings van die aarde lê begrawe in hulle koninklike grafte vol prag en praal,