Isaiah 14:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | wat die wêreld soos 'n woestyn gemaak het en sy stede vernietig het; wat die huis van sy gevangenes nie oopgemaak het nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Is dit die man wat die wêreld in ’n woestyn verander het? Is dit die koning wat die wêreld se grootste stede platgevee het en geen genade vir sy gevangenes gehad het nie?’ |
| Afrikaans 1933/1953 | Die wêreld soos 'n woestyn gemaak en sy stede verwoes het, wat sy gevangenes nie losgelaat het huis toe nie? |
| Afrikaans 1983 | die man wat die wêreld onbewoon gemaak het en die stede vernietig het, die man wat sy gevangenes nie vrygelaat het om terug te gaan huis toe nie?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het die bewoonde wêreld soos 'n woestyn gemaak, die stede daarvan afgebreek. Sy gevangenes het hy nie vrygelaat om huis toe te gaan nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Is dit die man wat die aarde soos 'n woestyn laat word het? Is dit die man wat die stede afgebreek het en die mense weggevat het en hulle nie laat teruggaan het na hulle huise nie?’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kan dit dieselfde man wees wat die wêreld in ’n verlate, kaal vlakte verander het en stede as puinhope agtergelaat het, wat so genadeloos was, wat nooit sy gevangenes laat teruggaan het huis toe nie?” |