Isaiah 14:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Tog sal jy na die hel neergebring word, na die kante van die kuil. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar in plaas daarvan sal jy in die doderyk beland, in sy diepste deel. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ja, in die doderyk sal jy neergewerp word, in die diepste plekke van die kuil! |
| Afrikaans 1983 | Maar jy stort af in die doderyk, af tot in sy diepste deel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy is egter na die doderyk afgebring, tot in die afgeleë put. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar nou gaan jy af na die doderyk, na die diepste plek in die doderyk. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar kyk wat het nou met jou gebeur. Hier is jy in die bodemlose put van die doderyk. |