Isaiah 13:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom sal al die hande mat word, en elke mens se hart sal smelt.
Afrikaans (NLV) 2011 Elke arm hang verlam van vrees. Selfs die sterkstes se harte smelt inmekaar
Afrikaans 1933/1953 Daarom word al die hande slap, en elke mensehart versmelt;
Afrikaans 1983 Almal se hande sal slap hang, almal se harte sal verstyf van angs.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarom sal alle hande slap word, en elke mensehart ineenkrimp.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Al die mense sal baie bang word. Hulle hande sal pap hang en hulle harte sal bang word en bewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Almal sal lam word van die skrik en vreesbevange bly staan.