Isaiah 13:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Huil julle; want die dag van die HERE is naby; dit sal kom as 'n verwoesting van die Almagtige.
Afrikaans (NLV) 2011 Skreeu van angs, want die Here se tyd het gekom, die tyd dat die Almagtige verwoes.
Afrikaans 1933/1953 Huil julle, want die dag van die HERE is naby; hy kom as 'n verwoesting van die Almagtige.
Afrikaans 1983 Huil, want die dag van die Here is naby; dit bring verwoesting, dit kom van die Almagtige af.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Huil, want die dag van die Here is naby! Soos 'n verwoesting kom dit van die Almagtige.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet huil, want die dag van die Here is naby. Die Almagtige God kom om alles te verwoes.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Begin solank huil, want die dag van die Here se oordeel is baie naby en dit is ’n dag van verwoesting.