Isaiah 13:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Babilon, die heerlikheid van koninkryke, die prag van die voortreflikheid van die Chaldeërs, sal wees soos toe God Sodom en Gomorra omvergewerp het.
Afrikaans (NLV) 2011 Babilon, jy is die glorierykste van die koninkryke, die blom van Galdese kultuur. Jy sal soos Sodom en Gomorra verwoes wees as God jou vernietig het.
Afrikaans 1933/1953 So sal dan Babel, die sieraad van die koninkryke, die trotse pronkstuk van die Chaldeërs, wees soos toe God Sodom en Gomorra omgekeer het.
Afrikaans 1983 Babel, die sieraad onder die koninkryke, die pronkstuk en trots van die Galdeërs, sal deur God verwoes word soos Sodom en Gomorra.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Met Babel, die sieraad onder koninkryke, die trotse pragstuk van die Galdeërs, sal dit wees soos met God se verwoesting van Sodom en Gomorra.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Babel is die mooiste stad in die wêreld, en sy mense is trots op die stad, maar God sal die stad verwoes soos Hy die stede Sodom en Gomorra verwoes het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God sal die asemrowende stad Babel, die trots van die Babiloniese volk, in ’n ashoop omskep, net soos Hy met Sodom en Gomorra gemaak het.