Isaiah 13:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, Ek sal die Meders teen hulle opwek, wat nie op silwer ag gee nie; en wat goud betref, daarin sal hulle geen behae hê nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ek wek die Mediërs op teen Babel, en geen bedrag silwer of goud kan hulle omkoop nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Kyk, Ek verwek die Meders teen hulle, wat silwer nie ag nie en in goud geen behae het nie. |
| Afrikaans 1983 | Kyk! Ek maak die Mediërs Babel se vyande, hulle gee nie om vir silwer nie en is nie erg oor goud nie! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kyk, Ek gaan die Meders teen hulle aanhits, hulle wat silwer nie hoog aanslaan nie, en in goud geen genot vind nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal die Mediërs stuur om Babel aan te val. Die Mediërs wil nie silwer of goud hê nie, hulle wil oorlog maak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kyk, Ek gaan die Mediërs opsweep om Babel aan te val, want hulle kan nie met geld omgekoop word nie. |