Isaiah 13:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Elkeen wat gevind word, sal deurgedruk word; en elkeen wat by hulle aansluit, sal deur die swaard val.
Afrikaans (NLV) 2011 Enigeen wat gevang word, sal met die swaard doodgesteek word.
Afrikaans 1933/1953 Elkeen wat gevind word, word deurboor; en elkeen wat gegryp word, val deur die swaard.
Afrikaans 1983 Wie gevang word, sal doodgesteek word, wie ingehaal word, sal om die lewe gebring word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Elkeen wat gevind word, sal deurboor word; en elkeen wat weggesleep word, sal val deur die swaard.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die vyande sal elke mens gryp wat hulle kry en hulle sal hom doodmaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Want as iemand gevang word, sal hy op die plek doodgemaak word.