Isaiah 13:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want die sterre van die hemel en sy sterrebeelde sal hulle lig nie gee nie: die son sal verduister word by sy opgang, en die maan sal sy lig nie laat skyn nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die lug sal donker word bokant hulle. Die sterre, son en maan sal geen lig gee nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want die sterre van die hemel en sy Or¡ons sal hulle lig nie laat skyn nie; die son is duister by sy opgang, en die maan laat sy lig nie skyn nie. |
| Afrikaans 1983 | Die sterre en die sterrebeelde sal nie meer lig gee nie, die son sal al donker wees wanneer hy opkom, die maan sal ophou lig gee. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ja, die sterre aan die hemelruim, en Orion met sy sterrebeelde laat nie meer hulle lig skyn nie. Die son word donker sodra dit opkom, en die maan straal nie sy lig uit nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, die sterre in die lug sal nie skyn nie, die son sal opkom maar die son sal donker wees, die maan sal nie lig gee nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dan sal die sterre van die hemel en die sterrebeelde wat hulle vorm nie meer blink nie. Al sou die son opkom, sou dit nie meer skyn nie en die maan sal nie lig gee nie. |