Isaiah 13:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die las van Babel, wat Jesaja, die seun van Amos, gesien het.
Afrikaans (NLV) 2011 Jesaja seun van Amos het hierdie boodskap oor die vernietiging van Babel gekry:
Afrikaans 1933/1953 Godspraak oor Babel wat Jesaja, die seun van Amos, gesien het.
Afrikaans 1983 'n Uitspraak teen Babel wat deur die Here aan Jesaja seun van Amos geopenbaar is:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Profesie oor Babel, wat aan Jesaja, seun van Amos, geopenbaar is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here is kwaad vir die stad Babel. Hy het vir Jesaja gewys wat met Babel sal gebeur. Jesaja was die seun van Amos. Die Here het gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesaja, Amos se seun, het die volgende visioen oor Babel se straf gesien: