Isaiah 12:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Roep uit en juig, inwoner van Sion, want groot is die Heilige van Israel in jou midde.
Afrikaans (NLV) 2011 Jubel en juig, inwoners van Jerusalem! Want groot is die Heilige Een van Israel. En Hy woon tussen julle!”
Afrikaans 1933/1953 Juig en jubel, o inwoners van Sion! Want die Heilige van Israel is groot in julle midde.
Afrikaans 1983 Jubel en juig, inwoners van Sion, want groot is die Heilige van Israel en Hy is by julle!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Roep uit en jubel, inwoners van Sion, want die Heilige van Israel is groot in julle midde.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle wat in Sion woon, julle moet vrolik wees en juig, want die Heilige God van Israel is by julle, en Hy is sterk.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Almal wat in Jerusalem bly, moet jubel en juig! Israel se God is heilig en ontsagwekkend, Hy woon onder julle!”