Isaiah 12:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sing tot eer van die HERE; want hy het voortreflike dinge gedoen: dit is bekend op die hele aarde.
Afrikaans (NLV) 2011 Sing vir die Here, want Hy het heerlike dinge gedoen. Laat almal in die wêreld dit hoor.
Afrikaans 1933/1953 Psalmsing tot eer van die HERE, want Hy het heerlike dinge gedoen; laat dit bekend wees op die hele aarde.
Afrikaans 1983 Sing tot die eer van die Here, want Hy het groot dinge gedoen, maak dit aan die hele wêreld bekend.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Besing die Here, want verhewe dinge het Hy gedoen; dit moet bekend word oor die hele aarde.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sing en prys die Here, want Hy het 'n wonderlike ding gedoen. Sê dit vir al die mense op die aarde.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sing tot eer van die Here, want Hy het verstommende dinge gedoen. Gaan vertel dit vir die hele wêreld.