Isaiah 12:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En in dié dag moet julle sê: Prys die HERE, roep sy Naam aan, verkondig sy handelinge onder die volke, maak melding dat sy Naam hoog is.
Afrikaans (NLV) 2011 In daardie dag sal julle sing: “Dank die Here! Prys sy Naam! Vertel die wêreld wat Hy gedoen het. Vertel vir almal dat Hy groot is.
Afrikaans 1933/1953 En julle sal in die dag sê: Dank die HERE, roep sy Naam aan, maak sy dade onder die volke bekend, verkondig dat sy Naam hoog is!
Afrikaans 1983 Op dié dag sal julle uitroep: “Loof die Here, roep sy Naam aan, maak sy dade onder die volke bekend en verkondig dat sy Naam groot is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Julle sal op daardie dag sê, ‘Prys die Here! Roep sy Naam uit! Maak onder die volke sy dade bekend! Verkondig dat sy Naam verhewe is!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle sal daardie dag sê: “Prys die Here, sê vir almal wie Hy is, vertel vir al die volke wat Hy gedoen het, sê vir hulle Hy is belangriker as alles.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dan sal julle sing: “Loof die Here en eer sy Naam. Vertel vir die volke van alles wat Hy gedoen het. Vertel vir hulle hoe wonderlik Hy is.