Isaiah 12:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom sal julle met blydskap water skep uit die fonteine van verlossing. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Met blydskap sal julle drink van die fonteine van redding! |
| Afrikaans 1933/1953 | En julle sal water skep met vreugde uit die fonteine van heil. |
| Afrikaans 1983 | Met blydskap sal julle water skep uit die fonteine van redding. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle sal met vreugde water skep uit die fonteine van verlossing. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle sal bly wees en juig wanneer julle water skep uit die Fontein van redding. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Soos ’n fontein met vars, helder water ’n dors mens laat jubel van vreugde, so sal julle jubel oor die verlossing wat kom. |