Isaiah 12:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En in dié dag moet jy sê: HERE, ek wil U loof; al was U vir my toornig, u toorn het afgewend en U het my getroos. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Op daardie dag sal jy sing: “Ek prys U, Here! U was kwaad vir my, maar U is nie meer nie. Nou troos U my. |
| Afrikaans 1933/1953 | En in die dag sal jy sê: Ek dank U, HERE, dat U toornig op my gewees het; u toorn is afgewend, en U het my vertroos. |
| Afrikaans 1983 | Op daardie dag sal jy sê: “Ek loof U, Here! U was kwaad vir my, maar U is nou nie meer kwaad nie en U het vir my uitkoms gegee. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy sal op daardie dag sê: “Ek dank U, Here, Ja, U was toornig op my, maar u toorn het bedaar, U troos my. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy sal daardie dag sê: “Here, ek wil U prys, want U was kwaad vir my, maar U is nie meer kwaad nie en U het dit weer goed laat gaan met my. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Op daardie dag sal julle die volgende lied sing: “Loof die Here! U was kwaad vir ons, maar daardie tyd is verby, nou troos en ondersteun U ons! |