Isaiah 11:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die koei en die beer sal wei; hulle kleintjies sal saam gaan lê, en die leeu sal strooi eet soos 'n bees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vee sal tussen bere wei, hulle kleintjies sal by mekaar lê en leeus sal gras vreet soos beeste. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die koei en die berin wei, en hulle kleintjies lê bymekaar; en die leeu eet strooi soos die os; |
| Afrikaans 1983 | Koeie en bere sal saam wei, hulle kleintjies sal bymekaar lê, leeus sal gras eet soos beeste. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Koei en 'n beerwyfie sal saam wei, en hulle kleintjies sal saam gaan lê. 'n Leeu sal soos 'n bees gras eet. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die koei en die beer sal saam gras vreet, hulle kleintjies sal bymekaar lê, en die leeu sal gras vreet soos 'n koei. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Koeie en bere sal saam wei terwyl hulle kleintjies by mekaar lê. In dié tyd sal leeus net soos beeste van gras leef. |