Isaiah 11:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En geregtigheid sal die gordel van sy lendene wees, en getrouheid die gordel van sy niere. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy sal regverdigheid aantrek, en ook waarheid. |
| Afrikaans 1933/1953 | En geregtigheid sal die gordel van sy lendene en trou die gordel van sy heupe wees. |
| Afrikaans 1983 | Hy sal regverdig en betroubaar regeer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Geregtigheid sal 'n gordel om sy middel wees, en betroubaarheid 'n gordel om sy heupe. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy sal 'n koning wees wat regverdig sal regeer en hy sal eerlik wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy sal sy mense regverdig behandel en met integriteit optree. |