Isaiah 11:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ook die afguns van Efraim sal wyk, en die teëstanders van Juda sal uitgeroei word; Efraim sal Juda nie beny nie, en Juda sal Efraim nie kwaad maak nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Dan sal die naywer tussen Israel en Juda verdwyn. Hulle sal nie meer met mekaar baklei nie. Israel sal nie weer op Juda jaloers wees nie, en Juda sal nie meer vyandig wees teenoor Israel nie.
Afrikaans 1933/1953 Dan sal die naywer van Efraim verdwyn, en die teëstanders van Juda sal uitgeroei word; Efraim sal Juda nie beny nie, en Juda sal Efraim nie benoud maak nie.
Afrikaans 1983 Efraim se naywer sal verdwyn, en Juda se teëstanders sal uitgeroei word. Efraim sal nie weer jaloers wees op Juda nie, en Juda sal nie weer vyandig wees teenoor Efraim nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die naywer van Efraim sal wyk, en die teenstanders van Juda sal uitgeroei word. Efraim sal nie afgunstig wees op Juda nie, en Juda sal nie vyandig optree teenoor Efraim nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense van Efraim sal nie meer kwaad wees nie en die vyande van Juda sal sterf. Die mense van Efraim en die mense van Juda sal ook nie meer kwaad wees vir mekaar nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die noordelike stamme van Efraim se jaloesie teenoor Juda sal iets van die verlede wees.