Isaiah 10:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Is Calno nie as Karkemis nie? is Hamat nie as Arpad nie? is Samaria nie soos Damaskus nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons sal Kalne net soos Karkemis verwoes. Hamat sal voor ons val soos Arpad. En ons sal Samaria vernietig net soos ons Damaskus vernietig het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Het dit met Kalno nie gegaan soos met K rkemis, met Hamat soos met Arpad, met Samar¡a soos met Damaskus nie? |
| Afrikaans 1983 | Het dit nie met Kalne gegaan soos met Karkemis nie, met Hamat soos met Arpad nie, met Samaria soos met Damaskus nie? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Is Kalno nie soos Karkemis, en Hamat soos Arpad of Samaria soos Damaskus nie? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het baie stede oorwin: Kalno, Karkemis, Hamat, Arpad, Samaria en Damaskus. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die een hoofstad na die ander moes die knie voor my mag buig. Karkemis, Hamat, Arpad, Samaria en Damaskus, nie een van hulle kon weerstand bied nie. |