Isaiah 10:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want hy sê: Is my vorste nie heeltemal konings nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy sal sê: “Elkeen van my prinse sal een van die dae ’n koning wees wat oor ’n verowerde land regeer. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want hy sê: Is my vorste nie almal saam konings nie? |
| Afrikaans 1983 | Hy vra: “Is al my vorste nie konings nie? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het immers gesê, ‘Is my bevelvoerders nie almal konings nie? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die koning van Assirië sê: “My amptenare is konings van ander volke. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy spog en sê: “Al my offisiere gaan nog konings word wat oor ’n gebied regeer wat ek verower het. |