Isaiah 10:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) O Assiriër, die roede van my toorn, en die staf in hulle hand is my grimmigheid.
Afrikaans (NLV) 2011 “Verwoesting wag vir Assirië, die sweep waarmee Ek straf. Sy militêre krag is ’n stok in my hand.
Afrikaans 1933/1953 Wee Assur! die roede van my toorn en 'n stok is hy -- in hulle hand is my grimmigheid!
Afrikaans 1983 Ellende wag vir Assirië, Assirië, die stok waarmee Ek sal straf, die werktuig van my toorn!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Wee Assirië, die stok van my toorn! My verontwaardiging – 'n staf is dit in hulle hand.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit sal sleg gaan met die Assiriërs. Hulle was vir My 'n kierie en 'n stok. Ek slaan my volk met die kierie, want Ek is kwaad vir hulle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Alhoewel Ek Assirië se militêre mag gebruik soos ’n stok waarmee Ek die volke kan slaan, wag daar vir hulle ook swaarkry omdat hulle die mag wat Ek hulle gegee het, misbruik het.