Isaiah 10:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy sal die bosse van die woud met yster afkap, en die Líbanon sal deur 'n held val. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Magtige Een sal die vyand verslaan, soos ’n byl die groot bome van die Libanon afkap. |
| Afrikaans 1933/1953 | en Hy sal die digte takke van die bos met die yster omkap, en die L¡banon sal val deur die Heerlike. |
| Afrikaans 1983 | Die Here sal die digte takke van die bos met 'n byl afkap; die Libanon sal val voor die magtige God. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy sal die struikgewas in die bos uitkap met 'n ysterwerktuig, en die Libanon, die magtige, sal val. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Sterk God sal die plante in die bos afkap met 'n byl. Hy sal die bome van die Libanon-bos laat omval. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here sal hulle uitkap soos mens ’n hele bos met ’n byl uitkap, selfs die Libanon se mooiste bome sal voor Hom val. |