Isaiah 10:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy sal nog daardie dag in Nob bly; hy sal sy hand skud teen die berg van die dogter van Sion, die heuwel van Jerusalem.
Afrikaans (NLV) 2011 Die vyand wag eers by Nob vir die res van die dag. Hy wys sy vuis vir Sionsberg in Jerusalem.
Afrikaans 1933/1953 Nog vandag staan hy in Nob, hy swaai sy hand teen die berg van die dogter van Sion, teen die heuwel van Jerusalem!
Afrikaans 1983 Nog vandag sal die Assiriërs in Nob kamp opslaan, en daarvandaan sal hulle beduie in die rigting van die Sionsberg, die heuwel waarop Jerusalem lê.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vandag nog roep hy halt in Nob. Hy beduie met sy hand na die berg van die dogter van Sion, die heuwel van Jerusalem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Môre sal die Assiriërs in die stad Nob wees. Hulle sal met hulle vingers wys na die berg waar Jerusalem is, waar die tempel staan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Assiriërs sal vandag nog in Nob kamp opslaan en van daar af bal hulle dreigend die vuis vir Sion, die berg waarop Jerusalem gebou is.